Nagmaal
Bybelstudie
Uitreiking
Nagmaal

Volgenge nagmaal vind plaas 1 Februarie 2026 en soos gewoonlik het ons ‘n samesyn met ‘n skootete na nagmaal.

Bybelstudie

Kom sluit gerus aan by GSM Session – Why Biblial Counselling – Joel James

Bybel studie elke Donderdag vind plaas by Palm Drive in Doornpoort – kontak gerus vir meer inligting

Uitreiking

Nagmaal etes vir 1 Februarie is sappige Bees of Hoender Frikkadelle op rys met ‘n heerlike sous en ‘n mini piesangbroodtjie.

Kontak gerus as u wil deel aan die nagmaal ete en fooi daarom.

Kennisgewings